Nikolai Tsjernisjefski

Nikolai Tsjernisjefski
Никола́й Черныше́вский
Gebore(1828-07-24)24 Julie 1828
Sterf17 Oktober 1889 (op 61)
BeroepSkrywer

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Nikolai Gawrilowitsj Tsjernisjefski (Russies: Никола́й Гаври́лович Черныше́вский; (24 Julie [O.S. 12 Julie] 1828  - 17 Oktober 1889) was 'n Russiese rewolusionêr, materialistiese filosoof, redakteur, kritikus en sosialis (wat deur sommige as 'n utopiese sosialis beskou is). Hy was die leier van die rewolusionêre beweging in die 1860's en het 'n invloed op Wladimir Lenin, Emma Goldman en Svetozar Marković uitgeoefen.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search